Dans met die rooi rok cover

Podcast

Dans met die rooi rok

rrRADIO

In dié spanningsvolle vervolgverhaal, geskryf deur Martie Swanepoel, stel die bekende aktrise en TV-aanbieder Bettie Kemp jou aan Amelie du Raan voor. Nadat sy uit haar stresvolle werk en aftakelende huwelik gestap het, trek Amelie en haar kinders na ʼn vervalle ou huis op die platteland. Hier maak sy kennis met die spoke van die verlede. Veral met die vrou wat glo saans met haar rooi rok deur haar tuin …

Episodes

0
Indexing this feed

Episodes will appear here as soon as the worker finishes.

Prefer another app? Listen on Apple Podcasts