Mevrou Mevrou cover

Podcast

Mevrou Mevrou

JacPod

Dis hier waar jy jou ore kan uitleen aan twee internasionaal bekroonde Mevrouens se alledaagse lewens - ‘n dosis hardop lag, lang trane huil, vra vir genade, pleit vir geduld. Elke dag se dinge op ‘n skinkbord en nee, nie met tee nie. Hierdie Mevrouens doen nie tee en toebroodjies nie. Maar dan is Gerda de Sousa en Dianne Broodryk nou ook nie alledaags nie. Hulle is maal twee. Mevrou …

Episodes

0
Indexing this feed

Episodes will appear here as soon as the worker finishes.

Prefer another app? Listen on Apple Podcasts