BOERELAND cover

Podcast

BOERELAND

AC Schoombee

BOERELAND is ‘n boerdery potgooi program. Dit is ‘n inisiatief wat die geleentheid bied vir mense om te leer oor landbou en die landelike leefwyse in Suid-Afrika. Die episodes sal interessante aspekte dek, maar ook die uitdagings wys wat in die boerdery is. Boerderye maak gebruik van tradisionele boerderymetodes, maar ook van moderne boerderymetodes soos presisietoerusting en tegnologie. Die groot trefkrag lê in die feit dat mense iets kan leer …

Episodes

0
Indexing this feed

Episodes will appear here as soon as the worker finishes.

Prefer another app? Listen on Apple Podcasts